Afrikaans is Groot het 13 jaar gelede ontstaan as n idee om die grootste Afrikaanse snitte op een versamelalbum te voeg. Die handelsmerk het ongelooflike ondersteuning van Afrikaanse mense ontvang, uit sy nate gebars en gegroei tot waar dit vandag die grootste konsert in die land is. Afrikaans is Groot gaan oor trots, vol-mond musiek en n ervaring vir ons mense, in ons geliefde taal. Dit is n feesviering van jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars op n verhoog wat meeding met enige internasionale konsert.Ons doel is om Afrikaans met musiek uit te bou en groot te hou.
Anda akan menerima email aktivasi dari StatsVideo dalam 3-5 menit dari sekarang.
Anda harus mengklik link pada email tersebut untuk memulai langganan gratis Anda.
Anda tidak menerima email? Periksa folder SPAM Anda.