Frikkie van Biljon kom al n lang pad na sy eerste optrede voor n gehoor toe hy n knapie van skaars vyf was. Hierdie Vrystaatse plaasseun het vror vanjaar groot naam gemaak op plaaslike radiostasies landwyd met sy enkelsnit, JOU WRELD.Frikkie het al wat n sangkompetisie gewen met lof en selfs n op n jong ouderdom n platekontrak losgesing by Corrie Myburgh. Hy was nog skaars op horskool, toe sing hy al die wreld aan die brand; tree op by ATKV oorde en doen voorvertonings vir groot kunstenaars soos Jannie du Toit, Christa Steyn, Rina Hugo, Steve Hofmeyr en vele meer. Hierdie pa en rekenaarporgrammeerder van vier kinders droom groot! Behalwe sy bediening by die Gereformeerde Kerk in Centurion is hy volstoom op pad om vir Suid Afrika sy talent te wys. Frikkie is besig om, enkelsnit vir enkelsnit, te wys hy is besig om sy ankers vas te slaan in die Afrikaanse musiekbedryf.